Tuesday, June 17, 2008

Oupa word 90!





















Ons familie is gelukkig dat die Here ons Oupa, Pa en oupa groot 90 jaar gespaar het! Ons het baie lekker partyjie gehou saterdag en dit was regtig geseend, want ons familie het so lekker saam gekuier en baie gelag! Hier is n paar foto's van die dag. Geniet!

Luister na wysheid van oupa in die clip:




1 comment:

Anonymous said...

Ai, dis sulke mooie woorde! :)